Amy Brenneman

Amy Brenneman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Amy Frederica Brenneman
Geboorte 22 Junie 1964 (1964-06-22)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Aktiewe jare 1992–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Amy Brenneman (gebore 22 Junie 1964) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Heat (1995), Fear (1996), en Nine Lives (2005), en in die televisiereeks Judging Amy (1999).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search